Berigte
Troupaartjies
In die amper 300 jaar in Suid-Afrika was daar al amper 3000 huwelike in die Krige-familie.
Natuurlik was daar in die eerste 20 jaar slegs een troue, en deesdae baie meer. In die ou dae voor fotografie moontlik was, het ons geen prentjies van sulke geleenthede nie. Vandag is foto’s ‘n groot faktor by sulke seremonies!
Kom ons kyk na ‘n paar:








Deel dit:
Bydraes & navrae:
Ander Interessanthede
Heimat
Die vraag is al oor baie generasies gevra: Waar kom die Kriges vandaan? Die antwoord was gerieflik breed gestel: uit Duitsland, natuurlik! Eers teen 1972 kon ons ‘n volledige...
Lees verder