Koste

Aankoop

R1,350 R500
per stel (volume 1 & 2)

Versending

R150
per stel via PostNet

Betaling

U kan een van twee opsies kies:

1. Haal dit af by Caledon Villa in Stellenbosch (verwys na kaart)
  • Bereken totaal @ R1,350.00 R500.00 per stel (geen versendingskoste van toepassing)
  • Betaal in kontant of per EFT. Bring asseblief bewys vir betaling saam.
2. Bestel dit per epos en die boek word deur Postnet afgelewer
  • Bereken totaal @ R1,500.00 R650.00 per stel (boeke + versending)
  • Betaal per EFT. Stuur asseblief bewys vir betaling per e-pos aan johan.krige@caledonvilla.co.za met u naam en woongebied as verwysing.

Bankbesonderhede

JD Krige (spesiale rekening met uitsluitlike gebruik vir die KRIGE BOND)
ABSA Bank Spaarrekening
Takkode 632005
Rekeningnommer 936 0169 131

Aflewering

Aflewering sal binne een week na ontvangs van die volle betaling gereël word. Aflewering word deur Die Krige Bond met PostNet as koerier gereël. Die basis hiervan is PostNet-kantoor na PostNet-kantoor. Die opspoornommer (tracking number) sal per e-pos aan u gestuur word. Verskaf asseblief tydens bestelling die naam van die PostNet-kantoor van u keuse.

Vind u naaste Postnet-kantoor

Bestel Die Krige Annale

Besteller

Verskaf asseblief alle inligting soos gevra

Aflewering

Verskaf indien van toepassing

Ontvanger

Ignoreer indien dieselfde as besteller

Ontvang, dankie.
Iets het skeefgeloop, probeer asseblief weer.