Kontak
Caledon Villa, Stellenbosch is die tuiste van die Krige Bond en Krige Museum. Dit is ook die adres van die Kurator van die Krige Bond. Enige navraag kan aan hom gerig word. ‘n Besoek is ook te alle tye welkom.
Caledon Villa, Neethlingtraat 7
Stellenbosch, 7600
Stuur 'n Boodskap
Ons hoor graag van u wat enige Krige-verwante sake betref
