English below

Krige Fees 300 verskuif na 2022

Ons Feeskomitee het onlangs ‘n internet-vergadering gehou en gedagtes oor ons fees gewissel.

Die essensie daarvan was – ons is tans op pad na Vlaag Vier van COVID (reeds hier) en daar is reeds sprake van Vlaag Vyf. Daarmee is enige gedagtes rondom ‘n feesdatum in Desember vanjaar by die agterdeur uitgejaag.

‘n Fees in 2021 gaan dus nie realiseer nie. Ons troos ons daaraan dat die Olimpiese Spele van 2020 eers in 2021 gehou was. Ons kan met gemoedsrus aanskuif na volgende jaar!

Besluite deur die Feeskomitee

  1. Nuwe datums vir die Krige Fees – Vrydag 17 en Saterdag 18 Desember 2022.
  2. Basies dieselfde program sal behou word.
  3. Dieselfde lokale word behou – Japie Krige Saal by PRG + Kanonkop + Boschendal.
  4. Meer detail word beoog met ‘n Fees-brosjure en ‘n Feesuitstalling in die Japie Krige Saal.
  5. ‘n Krige-Bond vergadering sal in die Saterdagoggendprogram ingesluit word.

Krige Fees 300 moved to 2022

Our Festival Committee held another virtual meeting recently and considered various proposals for our Krige Fees.

These revolved around the present COVID situation with Wave Four approaching (now here) and Wave Five a likely prospect. This rules out any possibility for a Krige event this year. However we can take comfort from the Tokyo Olympic Games – which was planned for 2020 but eventually took place in 2021!

Committee decisions

  1. New dates for the Krige Festival – Friday 17 and Saturday 18 December 2022.
  2. The programme will remain essentially the same as previously planned.
  3. The same venues will be considered – Japie Krige Hall at PRG + Kanonkop + Boschendal.
  4. The festival brochure will be expanded as well as more detailed exhibitions in the Japie Krige Hall.
  5. A meeting of the Krige Bond will be included in the Saturday morning programme.

Ander Interessanthede

Vars Blik op die Familiewapen

Die familiewapen is digitaal herontwerp.

Lees verder

Stories wat jy dalk misgeloop het

Familiesake en interessanthede in onlangse nuusbriewe

Lees verder

Stellenbosch Kriges: Die Goue Era

'n Terugblik na die 1800s.

Lees verder