Daar is ‘n spesiale aanbod op Die Krige Annale om te verseker dat die oorblywende eksemplare in die hande van die familie beland. Kersfees is om die draai en wat sal ‘n sterker boodskap oor die belangrikheid van familie gee. Teen R900 per stel van twee boeke – ‘n afslag van 33% – sal jy moet spring om ‘n stel of meer vir jou en jou kinders te kry.

Ander Interessanthede

Krige Fees van 1973

In 1973 was daar in Stellenbosch ‘n landwye saamtrek van alle Kriges in Suid-Afrika.Dit was die eerste – en tot dusver die enigste – nasionale saamtrek wat die Kriges gehou het.

Lees verder

Die lekker van 'n familie-boek skryf

Johan Krige deel sy Krige Annale-ervarings.

Lees verder

Die Krige Annale: Waarvan Praat Ons?

'n Nuwe boek oor die Kriges in Suid-Afrika.

Lees verder