Berigte
Babas oor die generasies
In die Krige Argief in Caledon Villa, Stellenbosch is daar honderde foto’s van al die takke en tye binne die Krige Familie in Suid-Afrika. Trouens, daar is enkele
skilderye en tekeninge nog voordat fotografie op die toneel verskyn het.
‘n Paar voorbeelde oor hierdie tema vertel ons iets van hierdie geheue-bank:

Deel dit:
Bydraes & navrae:
Ander Interessanthede
Genealogie
Genealogie is die deftige woord vir alles wat verband hou met ‘n familie se stamregister. In SA begin so ‘n register by die stamvader – die persoon wat die land binne gekom het...
Lees verderGrafkelder en Krige Familie
In die outyd het welaf families grafkelders laat oprig. Die strukture is hoofsaaklik ondergronds, maar die Kriges van Uiterwyk het een stap verder gegaan.
Lees verder